John Houseman

John Houseman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacques Haussmann
Geboorte (1902-09-22)22 September 1902
Sterfte 31 Oktober 1988 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1930–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Houseman (22 September 1902 – 31 Oktober 1988) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Paper Chase (1973), Rollerball (1975), Three Days of the Condor (1975), en The Fog (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne